Die BETEKENIS VAN DIE HUISGENOOT as Maandblad 1916 - 1923 In Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging

G. J. MEYER 80 PAGES (25622 WORDS) Sociology Thesis

0p 20 M:ei 1916 verskyn vir die eerste mae.l 'n maandblad onder die

naam De Huisgenoo't by ,De Nationale Pers, Beperkt," Kaapstad. Reeds

op 25 Janu~ie 1915 is ,De rrationale Pers, Beperkt" opgerig op aandrang

van sekere vooraanstaande Afrikaners wat van mening was dat ~ 'n eie

Afrikaanse koerant moes v1ees w~in die ontv1akende Af'rikaner-nasionalisme

tot uiting kon kom. 'n Eie koera.nt wat die gevoelens van die volk

vertolk, sou 'n magtige wapen teen die vyand vrees. Daarby sou di t 'n

gevoel van samehorigheid onder die Afrikaners bevorder. 0p 26 Julie

1915 verskyn dan die eerste uitgawe van die nuwe koerant, De Burger,

onder redaksie van d.!-. D.F. Malan.

Teen die einde van 1915 ontstaan die geda.gte om ook 'n tydsk.rif'

uit te gee, '~t sou voorsien in die behoeftes van die Afrikaanse volk by

I

wie ~reeds 'n toenemende leeslus en 'n groeiende belangstelling in

kultuursake merkb~ was. So kom De Huisgenoot tot stand.

Die opskrif' op die buiteblad van De Huisgenoot lui verder : ,Verenigd

met Ons Moedertaal". Op die ti telblad, bokant die redaksionele kolom,

staan :. ,Een Tijdschrift .voor Afrikaners. Officieel Orgaan vm1 die

A. T.V. Verschijnt Maandeliks onder redaktie van Prof. J.J. Smith".

Die leser merk met die eerste oogopslag dat die naam ,De Huisgenoot"

. en die opskrif in .Nederlands is, nie in .Afrikaans nie. Eers vane£

Desember 1917 verskyn die tydsk.rif onder 'n .M:'rikaanse titel, nl. D,li.e ===

Huisgenoot, met die nodige verand.eringe ook in die ander opskrifte.

Die redaksie-artikels van Mei, Junie en Julie 1916 word in Ned.erlands

geskryf. rrr .Augustus en September word daar skielik na Afrikaans

oorgeslaan, maar in Oktober en November is dit weer Nederlands.